World Cup Rugby en Wijn!

Vandag skryf ons in Afrikaans!
Suid Afrika = Lekker wyn, safari, braai en…. Rugby, natuurlik! Die Springbokke het uiteindelik nie die finale gehaal nie maar die was ‘n spannende wedstryd tussen Nieuw Zeeland en Frankryk. Daarom het ek ‘n Wyn World Cup gehou: Sauvignon Blanc uit Suid Afrika, Franryk en NZ. Deelnemers moes blind proe en dan die wyne met die lande van herkoms byeen bring. Wyn 1 was Frans, wyn 2 uit Suid Afrika en Wyn 3 uit Nieuw Zeeland.
7 persone het dit goed kon doen: Kliko, Alex, Cas Hendriks, Hugo Lavies, Jasper van heijst, Gertjan de Bruin en Sandra Rietveld. Goed gedaan!!! Die wenner van ‘n wynproewery aan huis (d.m.v loting) is: Gertjan de Bruin!


Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *